Skip to content

COSATU vra dringende wysigings aan pensioenhervormings [KLANK]

# COSATU het sy voorstel oor die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette aan die Parlement se Gekose Komitee oor Finansies voorgelê. Die Wetsontwerp ondersteun die Twee-Pot Pensioenhervormings, wat vanaf September 2024 meer as 56-miljard-rand aan 3,5-miljoen werkers uitbetaal het. Matthew Parks van COSATU sê voorstelle sluit in, toegang tot volle spaargeld vir afgedankte werkers, belastingverligting vir lae-inkomsteverdieners, die gebruik van onderwysfooie en beperkings op pensioenfondsfooie:

ENG-ParksOnPension