Skip to content

Cosatu vra dringende planne om jeugwerkloosheid aan te pak [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu sê dis kommerwekkend dat die werkloosheidsyfer in die eerste kwartaal van vanjaar tot 32,9-persent gestyg het. Matthew Parks van Cosatu sê Statistieke SA se verslag dat drie uit vier jongmense werkloos is, is ontstellend en hy doen ’n beroep vir dringende hervorming om werksgeleenthede te skep. Hy pleit vir ’n grootskaalse uitbreiding van openbare werksprogramme, vaardigheidsopleiding en vakleerlingskappe in die privaat sektor:

ENG-CosatuOnUnemployment