Skip to content

Cosatu vra dat voorgestelde BTW-verhoging in begroting geskrap word [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu vra die Parlement om sy wetgewende gesag uit te oefen en die 2025/2026-begroting te wysig om die BTW-verhoging te skrap. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het vroeër die maand in sy begrotingsrede ʼn 0,5-persentasiepunt BTW-verhoging in 2025/2026 en nog een in 2026/2027 voorgestel. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks het gister die vakverbond se voorlegging by die Parlement ingedien en beklemtoon hulle kan nie belastingverhogings vir die werkersklas goedkeur nie:

ENG ParksOnVATHike