# Cosatu verwelkom die Monetêre Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se verlaging van 25 basispunte in die terugkoopkoers. Dit beteken die terugkoopkoers is tans 7,25-persent en die prima uitleenkoers is 10,75-persent. Matthew Parks van Cosatu sê al het hulle gehoop vir ‘n groter koersverlaging van ten minste 50 basispunte, sal dit nietemin waardevolle verligting bied aan miljoene werkers met ‘n hoë skuldlas:
Cosatu verwelkom Reserwebank se verlaging van terugkoopkoers [KLANK]
ENG MatthewonRepoRate