# Die vakbondfederasie Cosatu stem ten volle saam met president Cyril Ramaphosa dat intimidasie, geweld en xenofobie teen buitelandse burgers nie die antwoord is op die land se probleme nie. Hy het beklemtoon buitelandse burgers veroorsaak nie Suid-Afrika se ekonomiese probleme nie, maar die ekonomie misluk om werk te skep. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, verwelkom ook die bevestiging dat tien-duisend arbeidsinspekteurs aangestel sal word om die nakoming van arbeidswette te versterk:
COSATU verwelkom Ramaphosa se toespraak oor migrasie-uitdagings [KLANK]
ENG SabelaOnMigration