Skip to content

COSATU verwelkom ontrekking van konsepregulasies van Nasionale Kredietwet [KLANK]

# COSATU het die besluit van die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging verwelkom om die konsepregulasies vir die Nasionale Kredietwet te onttrek. COSATU sê die regulasies het die risiko geloop om studenteskuld op ’n swartlys te plaas, wat gegradueerdes se werkvooruitsigte sou bedreig. Die vakverbond het Tau se vinnige reaksie en politieke volwassenheid geprys wat tot die breëer debat bydra. Matthew Parks van Cosatu het toegang tot onderwys beklemtoon, die versterking van NSFAS, en die bylyning van vaardighede met ekonomiese behoeftes om werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek:

ENG-ParksOnCredit