Skip to content

Cosatu verwelkom mylpaalsaak in Strafhof oor werkers se onvervreembare reg om te staak [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu het die Internasionale Strafhof se saak verwelkom oor werkers se onvervreembare reg om te staak. Die Strafhof het gister met ‘n verhoor begin om te bepaal of die reg om te staak deur internasionale reg beskerm word. Dit is die eerste keer dat die wêreld se hoogste hof gevra is om ‘n mening te gee oor die balans tussen die regte van werkers en die belange van werkgewers. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die saak is deur die Internasionale Arbeidsorganisasie aanhangig gemaak:

ENG MatthewonRuling