# Cosatu het hierdie maand se inwerkingtreding van die verhoging in die nasionale minimum loon tot 28-rand-79-sent per uur verwelkom. Dit kom neer op inflasie plus 1,5-persent. Matthew Parks van Cosatu sê hierdie positiewe verhoging sal werkers die vermoë bied om beter vir hulle gesinne te kan sorg. Hy sê dit sal ‘n broodnodige ekonomiese inspuiting stimuleer, groei onderhou en werk skep:
COSATU verwelkom inwerkingtreding van verhoging in nasionale minimum loon [KLANK]
ENG MatthewonProgressiveIncrease