Skip to content

COSATU verwelkom indiening van Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste [KLANK]

# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die indiening van die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste in die Parlement. Dis daarop gemik om die raamwerk vir indiensnemingsdienste te versterk, die indiensneming van buitelandse burgers te reguleer en die toepassing van die wet te verskerp. Woordvoerder Matthew Parks sê dit laat die minister van Indiensneming en Arbeid toe om perke te stel op die aantal gedokumenteerde migrantewerkers in ‘n werkplek, ‘n streek of ‘n bepaalde ekonomiese sektor:

ENG ParksONBill