Skip to content

COSATU verwelkom hofuitspraak oor gelyke ouerskapverlof [KLANK]

# COSATU verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak wat ‘n groter keuse en gelykheid in kraam- en ouerskapverlof toestaan. Die hof het die Parlement gelas om die Wette op Basiese Diensvoorwaardes en Werkloosheidsversekering te wysig om gelyke dekking vir ouers te verseker. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die uitspraak bekragtig billikheid en buigsaamheid en beskryf dit as ‘n geskiedkundige mylpaal in die stryd vir gelykheid en ordentlike werk:

ENG-ParksOnRuling