Skip to content

Cosatu verwelkom Fitch se besluit om Suid-Afrika se gradering na BB te verbeter [KLANK]

# Cosatu verwelkom Fitch se besluit om Suid-Afrika se langtermyn kredietgraderings vir beide buitelandse en plaaslike valuta-kredietgraderings van ‘BB-negatief’ na ‘BB’ te verhoog en die bestendige vooruitsig te handhaaf. Dit is die tweede opgradering deur ’n graderingsagentskap vir Suid-Afrika in die afgelope maand. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks sê dit dui op groeiende internasionale vertroue dat Suid-Afrika se pogings om te hervorm, staatsinstellings te versterk, ekonomiese groei aan te dryf en werk te skep, toenemend vorder:

ENG ParksONUpgrade