# Cosatu verwelkom president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wet op Klimaatsverandering. Die wet is ‘n statutêre raamwerk vir klimaatsaanpassing en -versagting, en dui aan hoe die land vorentoe klimaatsverandering en die oorgang na ‘n meer volhoubare lae-koolstof ekonomie sal uitvoer. Cosatu se woordvoerder, Matthe Parks, sê een van die bepalings van die wet is die instelling van die Presidensiële Kommissie oor Klimaatsverandering wat sal help om Suid-Afrika se reaksie op klimaatsverandering te lei:
Cosatu verwelkom afkondiging van die Wet op Klimaatsverandering [KLANK]
ENG MatthewonClimateAct