Skip to content

Cosatu verwelkom aanvaarding van Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle [KLANK] 

# Die vakbond Cosatu het die Parlement se goedkeuring van die 2025/26 begroting se Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle verwelkom. Die vakbond sê hulle is steeds bekommerd dat die begroting nie die stimulasie sal bied wat die ekonomie so dringend nodig het nie. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê die vakbond het die regering se besluit verwelkom om die voorgestelde BTW verhoging te onttrek. Hy sê sou werkers wat alreeds sukkel met stygende lewenskoste, nog verder belas het:

ENG MatthewonAdoption