# Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank dringend versoek om die terugkoopkoers te verlaag vir ‘n blaaskans aan miljoene werkers wat weens die stygende lewenskoste sukkel om te oorleef. Die bank het koerse met altesaam 125 basispunte verlaag sedert die aanvang van die siklus van koersverlagings verlede September – van 8,25-persent tot sewe-persent. Matthew Parks van Cosatu sê die Monetêre Beleidskomitee moet die koers vandag met minstens 50 basispunte sny:
Cosatu versoek SARB om terugkoopkoers te verlaag om werkers blaaskans te gee [KLANK]
ENG MatthewonRepoRate