Skip to content

COSATU veroordeel aanslag teen die Palestynse volk [KLANK]

# Cosatu veroordeel wat hy bestempel as die volksmoordaanslag teen die Gazastrook en die Palestynse volk. Amos Monyela van Cosatu sê die vakbondfederasie is diep bedroef dat die Verenigde Nasies se resolusie oor ‘n wapenstilstand in Gaza, deur Amerika geveto is. Hy sê dit is tyd dat die wêreld en die VN ingryp om die moorde te beëindig en Israel aanspreeklik te hou:

ENG AmosonGenocidal