# Die vakbondfederasie Cosatu het sy steun aan die Zimbabwiese Vakbondkongres beloof teen pogings om president Emmerson Mnangagwa se ampstermyn te verleng. Die federasie sê pogings om die Grondwet te verander is ‘n bedreiging vir demokrasie, goeie regering en die oppergesag van die reg. Zanele Sabela van Cosatu sê die stryd van Zimbabwiese werkers word verbind aan die breër stryd vir maatskaplike geregtigheid, en vra leiers om demokratiese norme te respekteer en grondwetlike vooruitgang te beskerm:
Cosatu steun vakbond in Zimbabwe oor teenstand teen voorgestelde verlenging van presidensiële termyn [KLANK]
ENG SabelaOnZimUnion
