Skip to content

Cosatu steun NUM se regsgeding oor Eskom se herstrukturering [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu steun die mynwerkersvakbond N-U-M se regsgeding teen die Eskom-herstruktureringstaakspan se fase een-verslag. Die federasie is gekant teen ​​enige stap na die privatisering van die elektrisiteitsnetwerk en eis waarborge dat Eskom-werkers nie hul werk of bedingingsregte verloor nie. Zanele Sabela van Cosatu sê die regering moet eers Eskom se finansiële probleme pak, insluitend die meer as 120-miljard-rand wat munisipaliteite hom skuld:

ENG SabelaOnNumSupport