Skip to content

Cosatu sê werkloosheid is Suid-Afrika se grootste bestaanskrisis [KLANK]

# Cosatu sê werkloosheid bly Suid-Afrika se grootste bestaanskrisis. Hy sê dis ʼn tikkende tydbom en die regering in samewerking met die sakebedryf, arbeid en die samelewing moet alles moontlik doen om dit te hanteer. Die vakverbond neem met kommer kennis van die skamele ekonomiese groei van 0,1-persent in vanjaar se eerste kwartaal. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê ʼn dapper en bepalende plan is nodig om Suid-Afrika se ekonomiese groei aan te dryf en goeie werk vir die werkersklas te skep:

ENG MatthewonUnemployment