Skip to content

Cosatu sê Suid-Afrika se ambassadeurspos in Amerika moes lankal gevul word [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê gegewe die vakante ambassadeurspos in Amerika en die gespanne bilaterale verhouding, moes die pos lankal gevul wees, met die uitsluiting van regse Afrikaners. Die ervare onderhandelaar, Roelf Meyer, se aanstelling in die amp word wyd verwelkom. Matthew Parks van Cosatu sê hulle is teleurgesteld oor AfriForum, die Vryheidsfront Plus en ander regse groepe se negatiewe reaksie:

ENG ParksONAmbassadorial