# Cosatu sê die kongres van die Nasionale Mynwerkersunie sal voortgaan met sy verbintenis om onveilige werksomstandighede in die mynbousektor te beveg. Die vakbond se 18de Nasionale Verkiesingskongres word van vandag tot Donderdag in Boksburg, Ekurhuleni gehou. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê verlede jaar het die mynbousektor meer as 13-duisend werksgeleenthede verloor:
COSATU sê NUM Nasionale Kongres gaan voort om onveilige werksomstandighede te beveg [KLANK]
ENG ZaneleonNUM