# Cosatu vra die Tesourie om gehoor te gee aan die parlementêre komitee oor Finansies se versoek vir die verskaffing van alternatiewe oplossings vir BTW- en persoonlike belastingvoorstelle. Dit volg nadat die Nasionale Vergadering die fiskale begrotingsraamwerk met aanbevelings goedgekeur het. Matthew Parks van Cosatu sê hy het opbouende alternatiewe inkomste- en uitgawevoorstelle aan die regering en die Parlement voorgelê wat inkomste kan verhoog sonder om die werkersklas en middelinkomste-gesinne verder te belas:
Cosatu sê inkomste kan verhoog word sonder om sukkelende werkersklas verder te belas [KLANK]
ENG MatthewonAdoption