Skip to content

Cosatu sê 0.5% BBP-groei nie naastenby genoeg nie [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Suid-Afrikaanse ekonomie se groei van 0.5-persent tussen Januarie en Maart in die eerste kwartaal van hierdie jaar, is nie naastenby genoeg nie. Aan die produksiekant van die ekonomie was die grootste dryfvere finansies, landbou, handel en vervoer. Matthew Parks van Cosatu sê die ekonomie sal vinniger moet groei om ‘n voortgesette en betekenisvolle daling in die land se hardnekkig hoë werkloosheidsyfer te genereer:

ENG ParksONGrowth