# Cosatu het die vakbond Numsa geprys vir die ondertekening van ‘n mylpaal drie-jaar loonooreenkoms in die motorsektor. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die ooreenkoms met die Kleinhandelmotorbedryf en Brandstofkleinhandelaarsvereniging sal werkers bemagtig, nadat hy ‘n verhoging van vier- tot ses-persent by vulstasies, handelaars en onderdele-vervaardigers verseker het. Sy prys ook die privaat gesondheidsorgdekking vir werkers wat vir die eerste keer beskikbaar is:
COSATU prys NUMSA se hoër as inflasie motorloonooreenkoms [KLANK]
ENG-SabelaOnDeal