Skip to content

COSATU prys herstel van Eskom, maar waarsku oor voortdurende uitdagings [KLANK]

# Cosatu het Eskom en die regering geprys oor die kragreus se merkwaardige ommekeer, en verwys na sy eerste wins in agt-jaar en die verbetering in bestendige kraglewering. Matthew Parks van Cosatu sê hierdie vordering versterk die ekonomie ná die verlammende uitwerking van beurtkrag. Hy waarsku egter dat Eskom kwesbaar bly weens munisipale skuld van 95-miljard-rand, kabeldiefstal, korrupsie en onwettige kragverbindings. Parks vra dringende ingrypings om Eskom se langtermyn volhoubaarheid te verseker en werksgeleenthede te beskerm:

ENG-ParksOnEskom