# Cosatu het die Openbare Beleggingskorporasie geprys nadat hy ‘n geskiedkundige drie-duisend-miljard-rand in bates aangekondig het. Dit is teenoor 2,7-duisend-miljard-rand verlede jaar en 1,8-duisend-miljard rand tydens Covid-19. Matthew Parks van Cosatu sê die korporasie moet voortgaan om werkers se fondse te beskerm en ekonomiese groei, werkskepping en volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika ondersteun:
COSATU prys beleggingskorporasie se R3-duisend-miljard-mylpaal, waarsku teen korrupsie [KLANK]
ENG-ParksOnPIC