# COSATU het akteur Presley Chweneyagae geprys vir sy impak wat hy deur die kunste op jeugontwikkeling en gemeenskapsopheffing gehad het. Die kunstenaar is gister op 40-jarige ouderdom oorlede weens natuurlike oorsake. Woordvoerder van Cosatu, Nonzuzo Dlamini, het sy nalatenskap geloof, van die Oscar-bekroonde film Tsotsi tot sy rol as Cobra in The River. Sy sê dat Chweneyagae se werk maatskaplike realiteite uitgelig en baie mense geïnspireer het:
COSATU prys akteur Presley Chweneyagae se bydrae tot opheffing van jeug deur die kunste [KLANK]
ENG-DlaminiOnChweneyagae