# Cosatu-president Zingiswa Losi het by president Donald Trump gepleit om die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika in September vir nog vyf jaar te hernu. Sy was deel van die Suid-Afrikaanse afvaardiging wat Trump gister by die Withuis ontmoet het. Losi het gesê daar is ʼn groot misdaadprobleem in die land wat internasionale ingryping nodig het:
Cosatu-president sê Suid-Afrika se probleem is nie ras nie, maar misdaad [KLANK]
ENG LosiOnCrime