# Cosatu het by die internasionale gemeenskap aangesluit om die moedige leierskap wat beide Suid-Afrika en Colombia getoon het te verwelkom om ‘n noodkonferensie oor Gaza byeen te roep. Die konferensie het ten doel om die wêreld te mobiliseer teen wat Israelse volksmoord in Gaza genoem word. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sebela, sê die wêreld het die straffeloosheid van Israel geduld, selfs nadat die Internasionale Geregshof dit duidelik uitgestippel het dat Israel oorlogsmisdade in Gaza en Palestina pleeg:
COSATU ondersteun noodkonferensie om volksmoord in Gaza te stop [KLANK]
ENG ZaneleonHaltGenocide