# Die vakverbond Cosatu steun die Appèlhof se bevindings oor die stand van die Vergoedingsfonds vir Beroepsbeserings en -siektes. Die hof het kommer uitgespreek oor die stand van sake by die fonds en aanbeveel dat onafhanklike instellings ondersoek instel. Matthew Parks van Cosatu sê werkers sukkel om vergoeding te ontvang vir werksbeserings en gesinne sukkel om toegang tot fondse te kry wanneer geliefdes by die werk sterf:
Cosatu ondersteun Appèlhof se bevinding oor Vergoedingsfonds [KLANK]
ENG ParksONCompensationFund