Skip to content

Cosatu nie beïndruk met Mediumtermyn-bestedingsraamwerk nie [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu beskryf die 2026/2027-begroting en Mediumtermyn-bestedingsraamwerk as futloos en sê dit reageer nie bepalend op die basiese krisisse wat die werkersklas en ekonomie in die gesig staar nie. Die vakverbond verwelkom wel die positiewe toekennings vir gesondheid en onderwys, veral die Nasionale Gesondheidsversekering-toelaes van 7,8-miljard-rand. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê die begroting wil die boeke balanseer, en nie ekonomiese groei ʼn hupstoot gee of werkloosheid aanspreek nie:

ENG ParksONBudget