# Die vakverbond Cosatu sê hy sien met onsteltenis dat Saftu weer met fopnuus te koop loop oor die konsepwysigings aan die Arbeidswet. Cosatu sê hy kan werkers verseker dat hy nie soos deur Saftu beweer, werkers se swaarverdiende grondwetlike regte prysgegee het vir geheime samesprekings by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad nie. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê Saftu was grootliks afwesig by Nedlac, ingeslote vergaderings van die taakspan oor hervormings aan die Arbeidswet:
COSATU neem kennis van SAFTU se fopnuus oor hersiening van arbeidswet [KLANK]
ENG MatthewonSAFTU