# Die vakverbond Cosatu vra vir ‘n G20 Raamwerk vir Kritieke Minerale wat gelykheid, volhoubaarheid en menseregte bevorder terwyl Suid-Afrika die G20-besprekings oor inklusiewe groei en groen industrialisering aanbied. Zanele Sabela van Cosatu vra plaaslike waardekettings, die skep van ordentlike mynbou, en versterkte bestuur, wat mynwerkers en gemeenskappe bevoordeel. Sy vra ook die toepassing van oorkoepelende belastingreëls, die oordrag van tegnologie, en streng lisensiëring:
Cosatu moedig G20 aan om regverdige Raamwerk vir Kritieke Minerale te steun [KLANK]
ENG-SabelaOnMining