# Cosatu in Johannesburg veroordeel die minister van Finansies, Enoch Godongwane, se onwilligheid om die betalingsraamwerk-ooreenkoms vir munisipale werkers in te stel. Die minister dreig om Stad Johannesburg se toelaagbefondsing te weerhou as die stad nie sy finansiële sake in orde kry nie. Hy eis ook ʼn verduideliking oor hoe die metro die tweejaar-salarisooreenkoms van 10,3-miljard-rand gaan befonds wat hy met die vakbond Samwu onderteken het. ʼn Cosatu-woordvoerder, Lyndsay Hughes, sê dis ʼn regstreekse aanval op werkers se lewensomstandighede:
COSATU in Johannesburg kwaad omdat minister Godongwana weier om betalingsooreenkoms in te stel [KLANK]
ENG HughesONImplement