Skip to content

COSATU herbevestig sy onwrikbare solidariteit met die mense van Wes-Sahara [KLANK]

# Cosatu het sy solidariteit met die mense van Wes-Sahara en hul ononderhandelbare reg op selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid van Marokkaanse besetting herbevestig. Die vakverbond het met die ambassadeur van Wes-Sahara, Beisat Deich, vergader as deel van die voortgesette verbintenis tot internasionale solidariteit en die wêreldwye stryd teen kolonialisme en besetting. Noxolo Bhengu van Cosatu sê die vergadering het die dringende behoefte beklemtoon om die solidariteitsbeweging in Afrika te versterk:

ENG NoxoloonWesternSahara