# Cosatu sê hy is vol vertroue dat die Wet op Openbare Aankope enige uitdagings in die hof sal weerstaan. Dit volg nadat Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, die Konstitusionele Hof genader het om die wet onregmatig te verklaar. Hy voer aan talle prosedurele vereistes is nie nagekom toe die wetgewing verlede jaar deur die Parlement aanvaar is. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die burgemeester se kommer kan buite die hof hanteer word:
Cosatu glo Wet op Openbare Aankope sal suksesvol in hof verdedig word [KLANK]
ENG MatthewonWithstand