Skip to content

Cosatu eis moedige en bepalende optrede om werkloosheidkrisis aan te spreek [KLANK]

# Cosatu sê moedige en bepalende optrede is nodig om die land se werkloosheidskrisis te takel. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het met 0,9-persent gestyg van 32,7-persent in die eerste kwartaal vanjaar tot 33,6-persent in die tweede kwartaal. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die omvang van die krisis vereis ʼn aggressiewe stimuluspakket om die ekonomie aan die gang te kry, openbare en munisipale dienste te herbou en aan werkloses verligting te gee deur openbare indiensnemingsprogramme uit te brei:

ENG ParksONDemands