Skip to content

COSATU dring aan op vergoeding vir gesinne van verdrinkte vissers [KLANK]

# COSATU het die minister van Arbeid, Makhosazana Meth, versoek om in te gryp nadat die families van elf vissers wat in Mei 2024 aan boord van die MVF Lepanto verdrink het, geen vergoeding ontvang het nie. Ondanks bevele deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof, is daar nog geen uitbetalings gedoen nie. Die COSATU-woordvoerder Zanele Sabela het die minister van Vervoer, Barbara Creecy, versoek om die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid se veiligheidsoudit vry te stel om verdere tragedies te voorkom:

ENG-SabelaOnFishermen