Skip to content

COSATU dring aan die regering moet samewerking met die VSA oor 30 persent-tariefverhogings versterk [KLANK]

# Cosatu sê die regering moet samewerking met die VSA oor die 30-persent-tariefverhogings wat op Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel is, dringend verskerp. Die federasie sê onderhandelinge moet laer tariewe en ‘n wedersyds voordelige nuwe handelsooreenkoms verseker. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die tariewe sal verreikende gevolge hê vir uitvoerders en vir die breër sukkelende Suid-Afrikaanse ekonomie:

ENG ZaneleonEngagementsWithUS