Skip to content

COSATU bring hulde aan bevrydingsveteraan Sheila Barsel [KLANK]

# Die vakbondfederasie COSATU het hulde gebring aan die anti-apartheidsaktivis, kampvegter vir LGBTQI+ regte en feminis, Sheila Barsel, wat in die ouderdom van 82 gesterf het. Sy het verskeie leiersrolle in die SAKP beklee en was die voormalige sekretaris-generaal van die Nasionale Unie van Suid-Afrikaanse Studente. COSATU se woordvoerder Matthew Parks sê haar bydrae tot die bevrydingstryd was van onskatbare waarde, veral in die apartheidsjare toe sy saam met Steve Biko gewerk het:

ENG ParksONSheilaBarsel