# Die vakverbond Cosatu sê hy gaan ʼn reeks lesings aanbied in aanloop tot sy 40ste herdenking op 6 Desember by die Dobsonville-stadion. Die lesings waarvan die eerste vandag in Limpopo plaasvind, sal ʼn verskeidenheid onderwerpe dek. Dit sluit werkers se probleme en uitbuitende arbeidspraktyke in. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die vakverbond is op die voorgrond van die bevordering, verdediging en beskerming van werkers se regte en belange:
Cosatu bied lesings aan in aanloop tot 40ste verjaardag [KLANK]
ENG ZaneleonLectures