# Die vakbondfederasie Cosatu sê hulle is bemoedig deur die sterk steun wat hulle van werkers op Werkersdag ontvang het. Saamtrekke is goed bygewoon in 13 stadions in al nege provinsies. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle is steeds bekommerd oor die toenemende lewenskostekrisis en volgehoue hoë werkloosheid:
Cosatu bemoedig deur steun tydens Werkersdag-saamtrekke [KLANK]
ENG ZaneleONSupport