# Cosatu sê Suid-Afrika se ekonomiese krisis gaan vererger ná Amerika se instelling van handelstariewe van 30-persent. Die vakverbond sê hy is bekommerd oor die moontlikheid van aansienlike werksverliese as gevolg van hierdie tariewe op die land se uitvoere na die wêreld se grootste ekonomie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die verwoestende uitwerking van die tariewe is reeds sigbaar ná die sluiting van Goodyear in Uitenhage, en Mercedes-Benz se tydelike staking van produksie:
Cosatu bekommerd oor moontlike werksverliese weens Amerikaanse tariewe [KLANK]
ENG ZaneleonEconomic