Skip to content

COPE verwelkom ANC-leiers se erkenning oor Polokwane-2007 [KLANK]

# COPE het die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula en ANC-jeugliga-president Collen Malatji se erkennings oor die 2007 Polokwane-konferensie, waar Jacob Zuma as ANC-leier aangewys is, verwelkom. Pakes Dikgetsi van die party sê dit regverdig COPE se stigterslede se teenkanting teen Zuma se opkoms, en die daaropvolgende staatskaping, korrupsie en institusionele skade. Dikgetsi sê COPE beskou homself as ‘n beginselvaste, deursigtige alternatief en doen ‘n beroep op burgers en professionele persone om ‘n politieke beweging te ondersteun wat integriteit, verantwoordbaarheid en die openbare belang prioritiseer:

ENG DikgetsiOnAdmissions