# COPE het die terugtrekking van die voorgestelde verhoging op BTW geprys en sê dis ‘n oorwinning vir Suid-Afrikaners. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die verhoging van 0,5-persentasiepunte omgekeer ná raadpleging met verskeie politieke partye en aanbevelings van parlementêre komitees. Pakes Dikgesti van COPE sê hierdie ommekeer ontbloot gebreke in die regering se besluitnemingsproses:
COPE sê terugtrekking van BTW-verhoging ontbloot gebreke in RNE-besluitnemingsproses [KLANK]
ENG PakesonVATProposed