# Die Congress of the People sê hy veroordeel die wetteloosheid deur sekere elemente in die taxi-bedryf ten sterkste. Dit sluit in die onlangse moord op ʼn taxibestuurder by die Maponya-winkelsentrum in Soweto, en berigte van geweld, dreigemente en teistering van privaat bestuurders en passasiers. COPE se waarnemende adjunkhoofsekretaris, Arthur Ketile, sê hierdie misdadige optrede is ʼn aanval op die vryheid, regte en veiligheid van burgers wat veilige en betroubare vervoer verdien:
COPE sê regering moet openbare vervoer dringend regruk [KLANK]
ENG ArthuronTransport