Skip to content

COPE herhaal dat hy ’n BTW-verhoging verwerp [KLANK]

# COPE vra die Parlement om ʼn begroting te aanvaar wat gebaseer is op gelykheid, nie besuiniging nie. Die parlementêre komitee vir Finansies het die fiskale raamwerk wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana ingedien het, goedgekeur. Dit baan die weg om vandag in die Nasionale Vergadering aanvaar te word. COPE se woordvoerder, Pakes Dikgetsi, sê hulle is sterk gekant teen ʼn BTW-verhoging wat armes en kwesbares buite verhouding sal benadeel en ongelykheid vererger:

ENG DikgetsiOnProposal