Skip to content

COGTA gee R1,25-miljard vir rampverligting ná Junie-vloede [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê meer as 1,25-miljard-rand sal vir rampverligting uitbetaal word ná die Junie-vloede. Hlabisa het bevestig munisipaliteite en provinsies het hul begrotings aangepas om die skade te vereffen. Die toelaes is spesifiek vir infrastruktuur en beplanning, met die Oos-Kaap alleen wat 504-miljoen-rand sal ontvang. Hy sê alles moontlik word egter gedoen om te verseker die fondse word behoorlik aangewend sonder enige misbruik:

ENG-HlabisaOnFunds