Skip to content

City Power vier energie-mylpaal met herlewing van John Ware-kragstasie [KLANK]

# City Power vier energiemaand met die herdenking van een jaar sedert die John Ware gasturbine-kragstasie in Fordsburg, Johannesburg weer in gebruik geneem is. Die City Power-woordvoerder Isaac Mangena sê die kragstasie vervaardig nou tot 18 megawatt per turbine en is ‘n belangrike deel van die stad se tienpunt-energieplan om minder afhanklik van Eskom te wees en beurtkrag aan te spreek:

ENG MangenaOnMilestone