Skip to content

City Power verskerp stryd teen infrastruktuurmisdaad in Alexandra [KLANK]

# City Power verskerp pogings om elektrisiteitsinfrastruktuurmisdaad in Alexandra te bekamp. Dit volg na die inhegtenisneming van twee verdagtes wat na bewering oor die naweek met elektrisiteitstoerusting gepeuter het. Een verdagte is in hegtenis geneem nadat inwoners aangemeld het dat drie mans naby ‘n mini-substasie grawe, terwyl ‘n ander in ‘n aparte voorval in hegtenis geneem is. Isaac Mangena van City Power sê infrastruktuurverwante voorvalle het die afgelope twee jaar afgeneem:

ENG MangenaOnInfrastructure