Skip to content

City Power veroordeel sabotasie van straatligte voor G20-beraad [KLANK]

# City Power veroordeel die opsetlike vernietiging van straatligte op belangrike roetes in Johannesburg, insluitend die M1 tussen Southgate en Killarney, voor die G20-beraad. Woordvoerder Isaac Mangena sê dit is sonder twyfel sabotasie, aangesien die onderneming nuwe ligte ingesit het wat nou opsetlik beskadig word. Hy doen ‘n beroep op die SAPD en die Johannesburgse Metropolisiedepartement om patrollies en ondersoeke te verskerp ten einde infrastruktuur te beskerm en openbare veiligheid te verseker:

ENG-MangenaOnTrafficLights